Tranna-Style Chicken Korma
Frameit se finale currysauce - Florente, medium-rijk, kraperig en alfiens soe!
Ingredients
- Marineer die hoender-
- 800 g hoenderborsies, in blokkies
- 2 tbsp Greek Yoghurt
- 1 tsp Ginger & Garlic Paste
- ½ tsp Salt
- ½ tsp Turmeric
- Spusbestandele-
- 2 tbsp Butter
- 1 tbsp Sunflower Oil
- 1 groot onion, baie fyn geblend
- 4 garlic cloves, crushed
- 1 tbsp fresh grated ginger
- 1 tbsp Woolworths Korma Curry Paste
- 1 tbsp Tomato Paste
- 30 g roasted unsalted Cashew Nuts
- 250 ml Coconut Cream
- 100 ml Coconut Milk
- 200 ml Fresh Cream
- 150 ml Chicken Stock, plus tot 50 ml ekstra indien nodig
- 1 tbsp Greek Yoghurt
- 1½ tsp Brown Sugar
- 1 tsp Honey
- 1 tsp Lemon Juice
- Spices-
- 1½ tsp Mild Curry Powder
- ½ tsp Ground Coriander
- ½ tsp Ground Cumin
- ½ tsp Turmeric
- ½ tsp Kashmiri Chilli Powder
- ¼ tsp Paprika
- ¼ tsp Garam Masala
- Pinch Ground Cinnamon
- Pinch Ground Cloves
- ¼ tsp White Pepper
- 1 tsp Salt; proe later en voeg meer by indien nodig
- Cashew Cream-
- 30 g Cashew Nuts
- 1 tbsp Greek Yoghurt
- 3–4 tbsp van die Fresh Cream
Instructions
Marineer die hoender - 800 g hoenderborsies, in blokies + 2 tbsp Greek Yoghurt + 1 tsp Ginger & Garlic Paste + ½ tsp Salt + ½ tsp Turmeric. Meng goed en marrineer vir minstens 30 minute of oornag.
Grill die hoender - Voorverhit die oond se grill tot hoog. Pak die gemarineerde hoender in ’n enkellaag op ’n bakplaat. Grill vir 5–7 minute, draai om en grill nog 3–5 minute. Die hoender hoef nie heeltemal gaar te wees nie; dit sal in die sous klaar gaar word. Hou enige pansappe om by die sous te voeg.
Cashew Cream - Blend alles saam totdat dit heeltemal glad en romerig is.
Metode - Verhit die botter en Olie in 'n groot pot. Braai die geblende ui oor lae hitte vir 15–20 minute totdat dit heeltemal sag en effens soet is. Moenie dit donkerbruin laat word nie.
Voeg die knoffel en gemmer by en braai vir 1 minuut.
Voeg die Woolworths Korma Curry Paste by en braai vir nog 1 minuut.
Voeg al die droë speserye by en braai vir ongeveer 30 sekondes.
Roer die Tomato Paste by. Voeg die gegrilde hoender en enige pansappe by.
Gooi 150 ml Chicken Stock by en laat saggies vir ongeveer 10 minute prut.
Roer die Coconut Cream, Coconut Milk, Fresh Cream en Cashew Cream by.
Voeg die suiker en heining by. Laat sonder ’n deksel vir 15–20 minute baie saggies prut totdat die hoender gaar en die sous romerig en medium-dik is. Moenie die roomsous hard laat kook nie. As die sous te dik is, voeg van die ekstra 50 ml Chicken Stock bietjie vir bietjie by.
Roer die Lemon Juice by. Proe en voeg net ekstra sout by indien nodig.
Save this recipe on Thymely
Keep it in your own collection, plan meals, and generate grocery lists — it's free!
Already have an account? Sign in